Home of Compassion Ministries

Browsing Archive: June, 2011

92-Jarige Oupa draf rekenaarkursus kaf

Posted by Renata Moolman, Son koerant, Vrydag 17 Junie 2011 on Wednesday, June 22, 2011, In : Zoe Skills Academy 


Past, Charles George, Andrew Kiewiet en Delicia

‘n Oupa (92) van Delft wat onlangs ‘n rekenaarkursus afgelê het, bewys enigeen kan sy omstandighede klop. Dit is die boodskap wat Zoë Church Academy of Skills in Delft wil uitbasuin.
Die stigter, past. Charles George, en sy vrou, Delicia, het ‘n bouval ‘n jaar gelede in dié akademie omskep. “Baie van Delft se jong mense voltooi hoërskool, maar daarna vorder hulle nie. Só, ons sit met educated gangster. Ons wil Delft se voorkoms ...

Continue reading ...
 

Wiele rol vir jonges

Posted by GARY VAN DYK (and picts) - Tygerburger Ravensmead 1 Junie 2011 on Wednesday, June 15, 2011, In : Home of Compassion 

Leerlinge van die Hoërskool Hindle in Delft het met ’n nuwe projek die wiel aan die rol gesit om ’n  positiewe verandering in gemeenskappe mee te bring.

 
Aan boord die BlouBus-bedieningsprojek, wat verlede week van stapel gestuur is, is die leerlinge sterk op pad om hul opvoedingservaring te verryk. Dr. Izanette van Schalkwyk, wat die projek bestuur, sê dit is ’n voorreg om onder die vaandel van die Zoë-kerk in Delft te kan werk. Haar mening is dat Suid-Afrikaanse jeugdiges toeg...

Continue reading ...
 
 

Make a free website with Yola